Successfully reported

Elephant Lodge 266

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Partytjies is verbode.

Die wildreservaat aanvaar geen aanspreeklikheid vir verlies, skade of ongerief veroorsaak deur diere nie.

Rook is binnenshuis verbode.

Harde musiek is verbode.

Toegang tot wildkyk is streng van 06:00-18:00.

Stap en fietsry is op eie risiko aangesien die reservaat gevaarlike vrylopende wild het.

Motorfietse word nie in die reservaat toegelaat nie.

Oop vure word nie toegelaat nie, gebruik asb. die aangewese braai-area.

Hou asb. deure en vensters toe wanneer jy nie by jou eenheid is nie. Jy kan dalk onverwagte besoekers soos ape, bobbejane, slange en olifante ontvang.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 614
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 614
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 614
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA601ff9a6a38a17a2ad199a4dcb045c435b4fbe31faad0b54f596bddd353931efe1510d808356ea754365bd1f44bdfd31691c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 613 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.842049819774 28.04867496627
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang