Successfully reported
+65

Elephant Springs Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Sutter Road, Bela-Bela (Warmbaths), 0480, Limpopo
  • Vanaf R2 999 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Elephant Springs Apartments is bekostigbare en gerieflike selfsorgwoonstelle geleë in 'n veilige kompleks, langs die Elephant Springs Hotel, in die gewilde binnelandse toerismedorp Bela-Bela. Die woonstelle is ideaal vir sakereisigers of ontspanningsoekers, en is minder as 'n uur se ry vanaf Pretoria.

Verblyf word gebied in woonstelle met slaapplek vir 6 wat elkeen 'n balkon by die swembad het of direkte toegang tot die swembad vanaf 'n privaat patio. Elke woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n kookplaat, mikrogolfoond en 'n ketel. Die leefarea het sitplek en 'n TV.

Die woonstelle maak gebruik van 'n sentrale swembadarea met sitplek en ingeboude braaigeriewe.

Gaste by die woonstelle kan gebruik maak van die geriewe by die Elephant Springs Hotel, wat 'n restaurant en konferensiegeriewe insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Egmond Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 113

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 31 Sutter Road, Bela-Bela (Warmbaths), 0480, Limpopo
  • Gaste dink Elephant Springs Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 999
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 999
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 999
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Sutter Road, Bela-Bela (Warmbaths), 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac4a579a4ead7e7f21c6c8f21976d863e096d2e7263906fd40b81e9750bc001ad8b05ae87784fb9ec72469a7667a7279af21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 999 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 31 Sutter Road Bela-Bela (Warmbaths) 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.885834801036 28.293377412828
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang