Successfully reported

Elephant Walk Guesthouse and Backpackers

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Jos N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

2km van Phalaborwa gate Krugerpark. Goed verzorgde blyplek. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlisa S
1 nag
4.8
Jul 2024

Dit is 'n goeie oornagplek. Dit was goeie waarde vir die geld. Dis meer vir backpackers as 'n gastehuis. Eienaar was baie hulpvaardig. Klein kindertjies kon lekker rondhardloop en speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques L
Kort verblyf
4.6
Aug 2025

Vir R500 'n aand is dit waarde vir geld. Fix net daai stortkop asb. Die bed was baie gerieflik, asook die kussing. My enigste kritiek is die stortkop. Of die stortkop was aangepak of die waterdruk was sleg. Ek love dat daar 'n braai was reg voor my unit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jenny B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Baie aangename plek. Nie die 1ste keer wat ons daar slaap nie. WiFi net bietjie. Ons het lekker gebly. Die lugversorger was 'n bonus. Ons was opgegradeer na 'n beter kamer wat baie welkom was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

George M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Baie basiese akkommodasie. Baie basiese akkommodasie, stort is net groot genoeg vir skoliere, maar skoon en netjies en veilig. Lekker naby aan Phalaborwa hek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.2
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Philippus (phlip) P
1 nag
4.0
Jan 2024

One night stand. Komunale stort het nie gordyn. Skoon en veilig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie C
1 nag Gesin met tieners
3.6
Des 2024

Sal nie weer daar oornag nie. Nie baie skoon nie. Goedkoop, maar sal nie weer daar oornag nie.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lucinda G
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2024

Nie so lekker nie. Baie beknop gewees. Bietjie verwaarloos.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Jun 2024

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Anna Scheepers Avenue, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb977e8ec054da1f557dd626497c5b40227eb7383ce5aa52fee502daf5e6188822bef09b16c0760fbb489c0e5455c9e057a58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 90 5 1 4 30 Anna Scheepers Avenue Phalaborwa 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.949596488379 31.150107979774
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang