Successfully reported

Elephant Waterhole

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Latisha H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Hemels. Ons het baie lekker gebly. Nelmare is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deborah N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Peaceful and enjoyable. The hostess was welcoming and the stay was lovely. I would mention somewhere that you share an outside kitchen with the unit next door.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasmagories. Elephant Waterhole laat jou so welkom voel soos jou eie huis. Die eienaar en haar man behandel jou soos familie. Dit is beslis 'n plek wat ek vir een en elkeen sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelmare
Elephant Waterhole
Baie dankie. Dis die plek waar gaste familie word. Hoop ons sien julle weer binnekort. Groetnis,

Sune J
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Ons maak weer so . Die akkommodasie was puik. Dit was ideaal vir ons en ons vriende wat saam gereis het. Baie lekker atmosfeer en lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Rustig, skoon, pragtig, vriendelik, verwelkomend. Ons verblyf was 'n absolute plesier. Die omgewing is pragtig en bied 'n rustige atmosfeer — perfek vir ontspanning. Die fasiliteite was uiters netjies en goed onderhou. Ons is hartlik en vriendelik ontvang, wat ons dadelik tuis laat voel het. Ek beveel hierdie bestemming met groot vrymoedigheid aan en sien uit daarna om dit weer te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het so lekker gebly met die vriendelikste eienaars, wou nie huis toe gaan. Chl. Ja, was heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanja H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Enjoyed the quiet weekend. Lovely little place with a friendly owner welcoming us. Some items are available at the kiosk on the grounds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pam B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Clean, neat and great location. Fantastic stay, Nelmare was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vic V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die beste kamp in Dinokeng. Ons nuwe 'huis' in die bos. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelmare
Elephant Waterhole
Baie dankie, Vic en Elna. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.

Anmar S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik. Baie netjies en skoon. Eienaars is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nelmare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 128 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 52 Fisant Avenue, Hammanskraal, Dinokeng, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxpAPNsgmvr1RFHcY5CXpXX75ITglTd2rDMb5pZpI7gyGkfAx4P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 52 Fisant Avenue Hammanskraal 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.392264830593 28.389691114426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang