Successfully reported
+31

Elephant Waterhole

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 128 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 52 Fisant Avenue, Hammanskraal, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Vanaf R390 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elephant Waterhole is geleë op 'n natuurreservaat in die gewilde toeristebestemming Dinokeng, 60 km vanaf Pretoria. Die gebied is ryk aan tradisionele kultuur, geskiedenis en wildlewe en bied 'n rustige bosveld-toevlugsoord.

Die akkommodasie bestaan uit 3 eenhede en 'n kampeerplek. Daar is 2 eenhede wat slaapplek bied vir 2 gaste, terwyl die derde eenheid slaapplek bied vir 4. Elke eenheid is volledig toegerus.

Die kampeerplek het 4 kampeerplekke met privaat ablusiegeriewe en elektrisiteitspunte. 'n Maksimum van 30 gaste kan aansoek doen vir 'n groepbespreking.

Gaste geniet toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, en 'n speelarea vir kinders is beskikbaar. Daar is begeleide staproetes met wildbewaarders en wildritte wat op die reservaat aangebied word.

Besoekers aan die reservaat moet 'n eenmalige bewaringsfooi direk aan die natuurreservaat betaal.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Latisha H
Saam met lewensmaat
5.0
Hemels. Ons het baie lekker gebly. Nelmare is baie vriendelik.
Okt 2025
Deborah N
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and enjoyable. The hostess was welcoming and the stay was lovely. I would mention somewhere that you share an outside kitchen ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Annelie B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasmagories. Elephant Waterhole laat jou so welkom voel soos jou eie huis. Die eienaar en haar man behandel jou soos familie. Dit is beslis 'n plek...
Sien meer
Mei 2025
Sune J
5.0
Ons maak weer so . Die akkommodasie was puik. Dit was ideaal vir ons en ons vriende wat saam gereis het. Baie lekker atmosfeer en lekker stil.
Apr 2025
Vanessa P
Saam met vriende
5.0
Rustig, skoon, pragtig, vriendelik, verwelkomend. Ons verblyf was 'n absolute plesier. Die omgewing is pragtig en bied 'n rustige atmosfeer — perfek v...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nelmare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 52 Fisant Avenue, Hammanskraal, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Elephant Waterhole het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 128 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 52 Fisant Avenue, Hammanskraal, Dinokeng, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxpAPNsgmvr1RFHcY5CXpXX75ITglTd2rDMb5pZpI7gyGkfAx4P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 52 Fisant Avenue Hammanskraal 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.392264830593 28.389691114426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang