Successfully reported
+13

Elephants Trail Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdun Road, Wildeberg wine farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Elephants Trail Cottage is op die Wildeberg-wynplaas in Franschhoek en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, wynplase, doendinge en besienswaardighede.

Die oopplan-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en gaste kan die gratis WiFi gebruik.

Gaste het ook toegang tot die swembad,

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jeanette D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie wyn en baie lekker. Mooi! Sal weer daar wil bly.
Sep 2025
Eric G
Saam met lewensmaat
5.0
We loved our time there! It's a beautiful cottage in a stunning estate. We hope to return!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Deidre B
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, skoon, bekostigbaar! Ons het so lekker gebly! Dit was ons 10e huweliksherdenking en dit was lekker stil en privaat, maar naby aan al die lekker ...
Sien meer
Apr 2025
Mark H
Saam met lewensmaat
5.0
Glad we stayed here - very helpful and hospitable staff. Wonderful location quite high up with excellent views and birdlife.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Mia H
5.0
Rustig. Prentjiemooi. Ontspannend. Ons het vir my ma se 60ste verjaarsdag besluit om in die prentjiemooi Franschhoek te gaan kuier. Ons het Elephants ...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Verdun Road, Wildeberg wine farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elephants Trail Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdun Road, Wildeberg wine farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa908e78f9156c26a05983eab8819005b9c4c281530439a86a1b23061338f68a6c8c977e0cf753f97eec51200e34ccc8a0db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 Verdun Road Wildeberg wine farm 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.93401056278 19.133927424876
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang