Elfen House and Cottage
Beskrywing
Hierdie slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne, handdoeke en 'n haardroër word voorsien. Die leefarea het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof vir selfsorgdoeleindes. Koffie, tee, tuisgebakte beskuit, suiker en melk word voorsien. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en die rietplafon het plafonwaaiers. Daar is 'n stoep wat noord front in die dorp se rigting en die tuin bied privaatheid en 'n beskutte braai-area. 'n Omsetter met 'n batterystelsel is geïnstalleer. Tydens beurtkrag sal die TV, WiFi en ligte werk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om kennis te neem dat slegs die hoofhuis TGCSA-sertifisering het. Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n bykomende koste gereël word. Die swembad is vir die uitsluitlike gebruik van gaste in die huis. Gaste in die kothuis sal nie toegang tot die swembad hê nie. Klein tot mediumgrootte honde is welkom met vooraf reëlings teen R150 per bespreking. Eienaars moet hul eie hondebeddens saambring. Troeteldiere word nie op die meubels of die beddens toegelaat nie.
'n Omsetter met 'n batterystelsel is geïnstalleer.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie Karoo-huis is 'n elegante Karoo-huis in 'n rustige omgewing. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, waarvan die hoofslaapkamer 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak het. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het. 'n Studeerhoekie met WiFi is ook beskikbaar. 'n Omsetter met 'n batterystelsel is geïnstalleer. Tydens beurtkrag sal die TV, WiFi en ligte werk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om kennis te neem dat slegs die hoofhuis TGCSA-sertifisering het. Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n bykomende koste gereël word. Die swembad is vir die uitsluitlike gebruik van gaste in die huis. Gaste in die kothuis sal nie toegang tot die swembad hê nie. Klein tot mediumgrootte honde is welkom met vooraf reëlings teen R150 per bespreking. Eienaars moet hul eie hondebeddens saambring. Troeteldiere word nie op die meubels of die beddens toegelaat nie.
'n Omsetter met 'n batterystelsel is geïnstalleer.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Nieuwe Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang