Successfully reported

Elijara Kruger Lodge

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asb. die huis in dieselfde toestand los as wat hulle dit gevind het.
Geen harde geluide of musiek word toegelaat nie.
Let asb. dat indien 'n waarskuwing vir geraas deur die park uitgereik word, sal dit tot 'n boete van R5000 lei. Gaste sal streng vir dié boete verantwoordelik wees.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is in die huis verbode.
Gaste moet altyd die huisalarm met die afstandbheer aktiveer wanneer hulle die huis verlaat.
Slegs die eerste stel skoon linne, toiletpapier, en swart
sakke word voorsien en die res is gaste se verantwoordelikheid.
Maak seker dat die lugversorging afgeskakel is wanneer jy die huis verlaat. As dit aan is terwyl gaste nie by die huis is nie, kan dit tot 'n boete van R500 vir elektrisiteitsmisbruik tot gevolg hê.
Moenie enige kos of drinkgoed agterlaat met vertrek nie.
Die swembad moet op eie risiko gebruik word. Glas-items word nie naby die swembad toegelaat nie en kinders moet te alle tye onder toesig wees.
Alhoewel die huis voor gaste se aankoms skoongemaak word, moet gaste steeds die toiletsitplekke en onder die beddens vir onverwagte wild inspekteer. Indien gaste 'n slang teëkom, moet hulle asb. die Ereveldwagter Juan de Beer by 060 665 5000 vir verwydering kontak.
Terwyl gaste in 'n bewaringsgebied is, moet hulle asb. die parke se regulasies respekteer.
Volg asb. die spoedbeperkinge om die wild te beskerm.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 535 Sparrow Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA766f327dc73453f97636b2d78549b5b6263de4c34fbbb5d9230bcdc38b990d088ed356f04d4d64e91be0310904f934151e8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 535 Sparrow Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.372253991775 31.76068925725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang