Successfully reported
+27

Elkoweru & Kliprand Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 King Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Elkoweru & Kliprand Gastehuis is geleë in die hartjie van Namakwaland se mees skilderagtige dorp, Springbok. Ons bied luukse verblyf en dienste teen bekostigbare tariewe. Ons het nou saamgesmelt met Kliprand Gastehuis wat jou die kliënt 22 kamers gee om van te kies.

Al die kamers wat aangebied word, is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n kombuisie. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n TV, DStv en 'n privaat ingang.

Geriewe op die perseel sluit in 'n braai-area, veilige parkering, gratis WiFi in alle kamers, 'n volledig toegeruste gimnasium en 'n swembad. Die huis het 'n kragopwekker.

Doendinge in die omgewing sluit in perdry, voëlkyk, fietsry, gholfbaan, staproetes en bergfietsry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Sakkie T
Gesin met klein kinders
5.0
Ons verblyf was perfek. Ons het baie lekker gebly, alles was perfek en die verblyf was van hoë gehalte.
Jul 2025
Lynette A
Gesin met klein kinders
5.0
My kuier was baie lekker en die diens is puik. Ek het fantasties gebly.
Jul 2024
Deon H
Saam met lewensmaat
4.8
Vriendelike mense en baie behulpsame diens. Baie lekker gebly, baie goeie diens.
Aug 2024
Martin G
Saam met lewensmaat
4.6
Veilige oornagstop met netjiese en goeie geriewe. Baie dankie vir goeie diens op kort kennis.
Jun 2024
Adri N
Saam met lewensmaat
4.6
Vriendelike en hulpvaardige personeel. Daar was nie 'n afdroogdoek en waslap in die kombuis nie. Ons het DSTV uitgestel, en albei probleme is reggeste...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Konrad Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 294

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 1 King Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Elkoweru & Kliprand Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 King Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ab73f9cb44fb6ca398fdaf12edba090116b37ea1d70680e218f98833c9aa4c5cf49d3030f4e9af093ccecc0b01870ea3d97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 100 5 1 5 1 King Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -29.662595684572 17.881531213461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang