Successfully reported
+36

Ellefsen Golf Suite 115

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 115 Ellefsen Road, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 429 R1 620 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ellefsen Golf Suite 115 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitslandgoed in Langebaan. Gaste het toegang tot al die Langebaan Country Estate se geriewe en besienswaardighede.

Dié woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad. Gaste kry linne en handdoeke.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, asook 'n tuimeldroër, en het 'n etenstafel met sitplek vir 4 beskikbaar. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Die eenheid maak oop op 'n privaat balkon met ingeboude braaigeriewe en buite-eetmeubels.

'n Toegewyde motorhuis en 'n parkeerplek is aan hierdie eenheid toegewys. Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad, 'n 18 putjie-gholfbaan, mashiegholf, voetgholf en pro-putt, rolbal, tennisbane en speelparke, 'n volledig toegeruste gimnasium, hardloop- en fietsryroetes en 'n restaurant.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 63

Resensies 345

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 115 Ellefsen Road, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 429
R 2 429 R 1 620
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 429
R 2 429 R 1 620
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 429
R 2 429 R 1 620
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 115 Ellefsen Road, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf7969e14d1d93afe42734510e45a8392e9606029ba8516812192d4ec16c2df90152816d47a34079230f6ce159671227d24d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 429 nouVanaf R1 619 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 115 Ellefsen Road Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.077158 18.04752
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang