Successfully reported

Eloff

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ilandi P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dis die ideale plek om oor te bly in Bloem - netjies, sentraal, rustige omgewing. Absoluut perfek, sal weer besoek wanneer ons kan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus S
1 nag
5.0
Jul 2025

Rustig en veilig. Gasheer baie vriendelik en hulpvaardig. Baie mooi, rustig en veilig. Sal dit aanbeveel vir iemand wat Bloemfontein besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Die plekkie is pragtig en goed ingerig. Die plekkie is pragtig en goed ingerig. Die gasvrou en haar man is baie aangenaam en doen alles binne hulle vermoë om mens tuis te laat voel. Die ligging is fantasties. Atmosfeer is rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Great overnight stay. Great place to book if you need to overnight in Bloem or to be close to the university for a weekend. The owner went the extra mile to accommodate me on short notice and the room was very neat and comfortable. The small touches like water next to the bed and cappuccino sachets were greatly appreciated. Thank you, we had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie oulike plekkie. Vriendelike ontvangs. Ek heerlik geslaap na 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorainne L
1 nag
4.6
Jun 2025

Lekker, gemaklik en die gasvrou was baie vriendelik. Ja, dit is 'n lekker plek vir 2 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-pierre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Affordable and homey. Dit was baie lekker, en baie veilig. Mense was vriendelik ook. Sal net aanbeveel dat daar 'n waaier in die kamer ingesit kan word, want dit kan partykeer baie warm raak die tyd van die seisoen. Maar alles anders was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melissa A
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Genoeg. Dit was klein en gesellig, niks meer nodig gehad nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Annette Duvenhage D
1 nag
3.2
Aug 2025

Beknop en ongemaklik. Beddegoed was regtig van 'n swak gehalte vir 'n gastekamer en alhoewel ek gevra het dat sy Ceylon tee met Rooibos kan omruil, het dit net nooit gebeur nie. Die bedlampie se skakelaar was onbereikbaar aan die een kant van die bed en die ander kant se kragprop het 'n los konneksie gehad. As jy aan die kabels geraak het, het die lampie doodgegaan.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Christelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik en intiem! Baie lekker gebly. Die gasvrou is baie vriendelik en sorg vir klein goedjies wat dit die moeite werd maak, soos botteltjies mineraalwater, rosies op die bedkassies en 'n lekker, warm drinkdingetjie vir die koue aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Desme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Eloff Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28JMr9ycHjcjKYXAbfNf55bNk8i5gTYdLoDvH6kJh19Gbm4qMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 5 Eloff Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.12253405876 26.171101457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang