Eloff
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Eloff Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eloff bied oornagverblyf op die eienaars se eiendom en is in Bloemfontein geleë. Die dorp het 'n oorvloed historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak.
Daar is 'n gasteslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kamer is ook toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek asook die tuinarea.
Besienswaardighede in die area sluit Bloemfontein Dieretuin, Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill Casino, historiese besienswaardighede en Bloemfontein Gholfklub in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Desme Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 5 Eloff Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Eloff het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Eloff Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang