Successfully reported
+9

Elsa's

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 181 Bream Crescent, Cintsa, 5275, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Elsa’s is 'n lieflike vakansiehuis vir tot 6 mense in Cintsa.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers wat badkamergeriewe deel. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede 'n koningingrootte-bed het. Die derde kamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. 'n Bad en 'n stort is beskikbaar, en handdoeke word vir gerief voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die etenstafel geniet word.

Die sitkamer het 'n TV met DStv en maak oop na 'n balkon met 'n draagbare braai-area. Die huis is toegerus met sonkrag en gestoorde water in geval van krag- of wateronderbrekings.

Die eiendom is omhein, en parkering is beskikbaar. Honde word toegelaat met vooraf reëling. Die omheinde tuin is veilig vir honde, maar nie geskik om diere vir lang tye alleen te laat nie.

Elsa’s is 300 m van 'n paar winkels en 500 m van die strand af. Cintsa het 'n strand wat ideaal is vir swem, branderplankry, visvang en stap, en gaste kan ook perdry of die Emerald Vale-brouery besoek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johann & Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 181 Bream Crescent, Cintsa, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink Elsa's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 181 Bream Crescent, Cintsa, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a0129269b17e4ac762b0f5c2911c2b5cd8db4d21d1cba37317e89aa95a1193b94ab61530780dee8def02cbc4ffd5a37c470?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 181 Bream Crescent Cintsa 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -32.829070508908 28.113123178482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang