Successfully reported
+14

Emara 27

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 45 Maree Street, Potchefstroom, 2521, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Emara 27 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n kompleks in die hartjie van Potchefstroom. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie, 'n klein gesin of 'n klein groepie vriende, want dit is stapafstand vanaf die middedorp.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n lessenaar en gratis WiFi.

Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby plaaslike winkels, restaurante, hospitale en besienswaardighede geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Chantel P
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker rustige plekkie. Oulike plekkie, baie netjies. Ons het lekker geslaap.
Nov 2024
Marna B
Gesin met tieners
5.0
Baie netjiese, sentraal geleë verblyf. Jane het ons dadelik tuis laat voel. Alles wat mens nodig het in hierdie sentraal geleë eenheid. Sal enige tyd ...
Sien meer
Nov 2024
Erenchia M
Saam met lewensmaat
5.0
Somme net lekker! Ons het verskriklik lekker gebly, dis netjies, skoon, modern en baie oulik. Marius is baie vriendelik en betrokke. Ons kom beslis we...
Sien meer
Okt 2024
Jackie K
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. My kinders het baie lekker gebly. Hulle sê hulle sal dit vir ander ook aanbeveel.
Jul 2024
Amy D
Saam met lewensmaat
4.8
A bit tight for two, but modern and well maintained. Emara has almost everything you need for your stay. The bedroom is a good size and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 45 Maree Street, Potchefstroom, 2521, Noordwes
  • Gaste dink Emara 27 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 45 Maree Street, Potchefstroom, 2521, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3889f8ba5a696f832e159f6899c56f0e04424d7e2e8a59d90f518c089f579cc27e13493b43b0d2f42a13846dfc073978049?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 45 Maree Street Potchefstroom 2521 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -26.703797421412 27.09891898532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang