Emerald @ 6
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Rook is streng verbode in die huis.
- Let asseblief daarop dat 2 gaste op die dubbelslaapbank geakkommodeer word, en linne word nie voorsien nie.
- Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
- Geen harde geraas of musiek, partytjies of privaat funksies word toegelaat nie.
- Breekskadedeposito sal binne 2 dae na uitklok terugbetaal word.
- Let asseblief daarop dat daar geen braaigeriewe buite is nie.
- Alle buitevure is verbode.
- Indien gaste nie die reëls nakom nie, sal hulle gevra word om die perseel te verlaat en sal hulle ook die breekskadedeposito verbeur.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Emerald Close, Villa Diamante, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang