Successfully reported
+43

Emerald at the Bay

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Road, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Emerald at the bay is 'n lieflike woonstel teen die strand in Greenways Gholflandgoed en spog met die mooiste sonsondergange in die pragtige area. Die eenheid is ideaal geleë vir jou volgende gesinsvakansie of sakereis.

Dit is 'n ruim woonstel met 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer en die ander 2 slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die sitkamer het baie gemaklike banke met 'n TV en DStv-toegang is beskikbaar op versoek. Al wat jy hoef te bring is jou eie strandhanddoeke. Die eenheid is naby verskeie restaurante, kruidenierswinkels en kitskosrestaurante geleë. Die hoofslaapkamer en sitkamer kyk oor Valsbaai se see uit en die ander kamers kyk uit op Helderberg.

Daar is 'n swembad, braaigeriewe, 'n gholfbaan en tennisbane in die kompleks. 'n Groter swembad is by die klubhuis beskikbaar waar jy ook 'n ligte middagete of skemerkelkie by die restaurant kan geniet.

Die lughawe is omtrent 30 minute se ry van die woonstel af. Dit is in die middel van alles wat die Kaap aanbied; wynplase, voetslaanroetes, natuurreservate, walviskyk en meer. Daar is 'n toegewysde parkeerplek in die ondergrondse parkeer area. Die landgoed bied groen wandelpaadjies met beskermde voëllewe, 'n voetslaanroete wat vir 2 km teen die kus af strek en die Soetrivier wat deur die landgoed vloei.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Atha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Beach Road, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Emerald at the Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Road, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyMGFlYjE1LThlMDctNDM1Ni04ZGFlLTNmMmFhMzM2NzdlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5) 28 5 1 5 Beach Road Greenways Golf Estate 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.126806310881 18.836099381306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang