Successfully reported

Encounter Container Home

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
- Tariewe is vir glanskamp.
- Daar is 'n yskas-vrieskas van 60 liter wat met sonkrag werk, 'n tweeplaatgasstoof, wasbak en 'n ten volle toegeruste kombuis. Daar is 'n warmwaterstort, wasbak en 'n Enviroloo-toilet. Die eiendom is omhein en goedgemanierde honde is welkom.
Huisreëls

- Gaste moet asb. hul eie beddegoed, handdoeke, toiletware, hout en houtskool saambring.
- Let asb. op dat die erf en die huisie nie elektrisiteit het nie, maar daar is wel sporadiese selfoonsein.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 51 Impala Road, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOzat9ARSShMRuolDT1Ftg8Oly8AJZxo7Mn8yiY33wd9VtREQPx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 51 Impala Road Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.021211292271 18.674257955295
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang