Successfully reported

EngelZicht Self-catering Villa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
James H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Great accommodation, great location, great stay. Amazing stay. Close to all amenities (shops and restaurants), short walk to the rocky beach or quick drive to the main beach with a great view of the sea from the deck. The house itself had everything we needed for our stay (and more), and I would happily stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Peaceful and enjoyable. The place has everything you need to make it a comfortable home away from home. The kids loved the pool table and the pool is ice cold, but they swam anyway. We had fun as a family indoors and outdoors with braai and patio areas. The bedroom was all clean and all facilities were great. Thank you for a great stay. Nobody wanted to come back home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Perfect. This was the best experience I've ever had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerty D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Heerlike, lekker huis in die mooiste vakansiedorp! Ons het heerlik gebly! Lekker huis, lekker snoesige beddegoed, baie lekker braaiplek en 'n heerlike stoep met die mooiste seaview. Die feit dat ons Sondag langer kon bly, was 'n ongelooflike groot bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Loved it! What an amazing place and location!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

El-rina D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Uitstekend toegeruste huis met pragtige see uitsig. Groot gemaklike huis, uitstekend toegerus om jou vakansie so lekker moontlik te maak. Kombuis het ook Nespresso, Airfryer en skottelgoedwasser. Lekker gemaklike beddens en daar is 'n groot stoep waar mens kan braai en die see uitsigte geniet. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizaan C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Weskus gasvryheid wen! Skoon en netjiese eenheid toegerus vir al jou selfsorg-benodighede. Al die vermaak veroorsaak dat mens definitief slegs binne wil bly, wat natuurlik help teen die Weskus-winde!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Dorita is a very thoughtful host and the villa is beautiful. We had a really lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Beste nog so ver. Dit was amazing. Die tieners en ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dorita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 School Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwNzg2YTE3LTIxY2UtNDAwYS05MDVlLWE0MjljODc5ZGRiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 44 5 1 5 30 School Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.348457306836 18.154580378504
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang