Successfully reported
+7

Entenhle B&B

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 izinyosi street, B North, Ulundi, 3838, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Entenhle B&B is in die hartjie van Ulundi geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 'n rustige blyplek.

Die verblyf bestaan uit 2 en suite-slaapkamers wat elk 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale het insluit. Ontbyt is ingesluit by die tarief en middagete en aandete is op versoek beskikbaar teen 'n addisionele tarief. Die perseel word beveilig met 'n elektriese hek.

Dit is naby die middedorp geleë en is nie ver van kantore en sakekerns af nie. Gaste kan erfenisterreine in die omgewing besoek soos die Slag van Ulundi Monument en verskeie museums.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Entenhle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 87 izinyosi street, B North, Ulundi, 3838, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Entenhle B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 izinyosi street, B North, Ulundi, 3838, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4ZDY4MmRiLWUwM2MtNDRiNS1hYzMyLTE4N2IwZTE3YmFhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 87 izinyosi street B North 3838 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.286314324357 31.421521224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang