Successfully reported
+27

Epacha Game Lodge and Spa

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: District Road, D2695, Outjo, Kunene
  • Vanaf R12 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Epacha Game Lodge and Spa skuil in die heuwels van die 13 000 hektaar-Epacha Wildreservaat. Dié reservaat is 57,5 km van Etosha Nasionale Park af. Dié lieflike lodge het 18 luukse chalets wat oor die heuwels strek en oor die privaat wildreservaat uitkyk.

Die chalets is rondom die hoofgebou van die lodge, waar gaste die mooi uitsig en gesellige atmosfeer kan geniet. Elke chalet het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke chalet het ook 'n buite-stort, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n groot balkon by elke chalet met 'n uitsig oor die reservaat.

Die lodge is bekend vir sy unieke Victoriaanse styl en gehaltediens. Die hooflodge het 'n biblioteek, 'n konjak-en-sigaar-kamer en 'n wynkelder onder die restaurant. Daar is 'n randvloeiswembad en gratis WiFi is beskikbaar by die swembadkroeg. Die lodge het ook konferensiegeriewe en 'n spa.

Doendinge sluit wildritte in die oggend, middag en aand, 'n voldag-wildrit deur die Etosha Nasionale Park, kleiteikenskiet en 'n besoek aan die plaaslike Himba-dorp in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ligging

  • District Road, D2695, Outjo, Kunene
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 12 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 12 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 12 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: District Road, D2695, Outjo, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc184a0006a218f8c3614fc5281f3980c1d5df6cf6d495c1eb3bb9ee39c79638b2404e53714e84a15e600a6ee298d95a17334?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 000 per nag, vir 2 mense District Road D2695 Kunene 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -19.392352 15.685054
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang