Successfully reported
+27

Epacha Game Lodge and Spa

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: District Road, D2695, Outjo, Kunene
  • Vanaf R12 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Epacha Game Lodge and Spa is bo-op die heuwels van die 13 000 hektaar Epacha Wildreservaat geleë, 57,5 km vanaf Etosha Nasionale Park. Die lieflike lodge bied 18 luukse chalets wat oor die heuwels versprei is en oor die privaat wildreservaat uitkyk.

Die chalets omring die hooflodge-gebou, waar gaste pragtige natuurskoon en 'n gesellige atmosfeer kan geniet. Elke chalet het 2 enkelbeddens en het 'n badkamer met 'n bad en stort. Elke chalet beskik ook oor 'n buitestort en is toegerus met lugversorging, 'n kroegie, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke chalet het ook 'n groot balkon vanwaar gaste uitsigte oor die wildtuin kan geniet.

Die lodge is bekend vir sy unieke Victoriaanse versieringstyl en sy hoë gehalte diens. Die hooflodge-gebou huisves 'n knus biblioteek, 'n konjak- en sigaarkamer, en 'n lieflike wynkelder onder die restaurant. Gaste kan die oneindig swembad geniet, ideaal vir daardie warm somersdae, en die swembadkroeg bied gratis WiFi-verbinding vir gaste. Die lodge bied ook konferensiegeriewe en 'n spa.

Doendinge sluit oggend-, middag- en nagwildritte in die reservaat, 'n voldagrit na die bekende Etosha Nasionale Park, kleiduifskiet en 'n besoek aan die plaaslike Himba-dorpie in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ligging

  • District Road, D2695, Outjo, Kunene
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 12 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 12 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 12 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: District Road, D2695, Outjo, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc184a0006a218f8c3614fc5281f3980c1d5df6cf6d495c1eb3bb9ee39c79638b2404e53714e84a15e600a6ee298d95a17334?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 000 per nag, vir 2 mense District Road D2695 Kunene 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -19.392352 15.685054
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang