Successfully reported

Epupa Camp

Tentekamp

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Hans D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Great sal weer kom. Great plek langs die Kunene rivier. Kamp plek is great. Badkamers ens. is naby en skoon. Die Epupa Falls is baie, baie nice. Het gestap toe by die beach. Wat 'n nice plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Epupa Camp
Hi Hans Baie dankie vir julle mooi review. Ons is so bly julle het dit by ons kamp plek geniet! Epupa Falls is regtig spesiaal. Hopenlik sien ons julle weer iewers.

Daneel R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Rustig en afgesonder. Baie vriendelike personeel, groot kampplekke langs die Kunene rivier met 'n gevoel van afgesonderheid. Ablusiegeriewe is skoon en netjies, en donkies word gereeld gestook vir warm water. Die kamp het ook elektrisiteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Kampeerterrein op die oewer in die skadu van palmbome. Ontvangs uitstekend. Lekker gebly, dankie. Stil en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Een van die mooiste kampplekke in Namibië. Ons het kampeer. Eerste indrukke nie so goed nie, baie slegte pad deur die lokale dorp tot by kampterrein. Kampterrein was leeg terwyl kampterreine langsaan vol was (in die skoolvakansie) wat ons bekommerd gemaak het. Elektrisiteit was af (ons het die bordjie gemis wat wys elektrisiteit is net beskikbaar tussen 08:00 en 17:00). Gelukkig kort daarna het nog 2 gesinne opgedaag en ons was nie meer alleen in kampterrein nie. Ten spyte van die moeilike begin was dit een van ons beste ervarings van die Namibië vakansie. Kampplekke is baie groot en stunning, reg langs die Kunene rivier onder groot bome. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam, ons het 1 aand in die restaurant geëet en die steak was die beste wat ons op heel vakansie gekry het. Kamp het nie 'n winkel nie, maar ys en hout was te koop. Die terrein het sy eie privaat eilandjie wat 'n besoek werd is. Het krokodille gesien vanaf ons staanplek. Weet nie hoekom die kampplek so leeg was relatief tot die ander nie, want daar was nie enige ooglopende probleme nie. Die activities wat aangebied word, is baie duur (duidelik meer gemik op oorsese toeriste met dollars/euros). WiFi/Internet was onbetroubaar, maar dit was 'n groter issue en nie spesifiek nie. Is gemaklik om aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sonja
Epupa Camp
Hi Willie, Baie dankie vir jou mooi review. Ons waardeer dit opreg. Alles mooi uiteengesit. Epupa Groete

Helmke M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Loved it! Lovely and pleasant. Tents are average with some broken zips. Shower and toilets are really nice! Location is amazing, lizards walking around in the camp, monkeys in the trees. Very clean campsite. Fabulous river rafting guides.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Emmerentia S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2024

Will not recommend this establishment. The cleanliness and the quality of the King Fisher tent was not up to standard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Sonja
Epupa Camp
Good day Thank you for your review. We would love you to contact us directly so we can see where exactly the problem lies. This is the only way we will be able to improve. Thank you again for taking the time to contact us.

Leon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2021

Tropiese eiland gevoel. Kan nie nader aan die Kunenerivier as die kamp nie. Ougat "open air"-storte en toilette, met 'n donkie wat soggens 07:30 en saans 05:30 aangesteek word. Personeel baie vriendelik en gemeenskap wil graag ons kuier vergemaklik met takies soos wasgoed was, toere, ens. Baie lekker gekuier. Pad van Ruacanna was 'n verrassing - weggespoel omtrent halfpad, en toe regte 4x4-oorgang met behulp van plaaslike seuntjies wat die beste oorgangsroete vir ons kon wys.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Catherine R
1 nag
4.2
Jun 2019

Goeie ligging. Bestuurder baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R5 160
R 5 160 R 3 096
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R5 160
R 5 160 R 3 096
per nag, vir 2 mense
Vanaf R5 160
R 5 160 R 3 096
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Epupa Camp, Off the R3700, Okongwati, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwNGQzZTNhLTFiZGEtNDlhOC04ODU1LTVkMWRhZWM0MTRlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 160 nouVanaf R3 096 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Epupa Camp Off the R3700 Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -16.998979 13.25463
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang