Imbube Safari Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3950 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Imbube Safari Lodge is geleë in Marloth Park, wat langs die Krokodilrivier op die grens van die Krugerwildtuin geleë is. Diere loop vrylik tussen die huise rond en dit is nie ongewoon dat sebras, koedoes en ander diere tot by die huis kom nie.
Die smaakvol versierde huis bied slaapplek vir 8 mense in 4 moderne en volledig en suite-slaapkamers. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en ketel. Die huis beskik oor 'n grasdak, Suid-Afrikaanse dekor en luukse meubels.
Daar is 2 balkonne wat uitkyk oor die groot swembad en die Afrika-bos. Parkering word op die perseel aangebied. Geniet 'n braai in die boma, neem 'n begeleide boswandeling of 'n sonsondergangrit langs die rivier. Die ligging bied maklike toegang tot begeleide of selfry-safari's deur die Krugerwildtuin.
Daarbenewens is daar 'n voltydse bestuurder en huishoudingspersoneel wat jou sal help om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Myrese Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 52
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3950 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Imbube Safari Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3950 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang