Erdvark Escape - Bush Retreat
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3746 Erdvark street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 994 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Erdvark Escape is geleë in die pragtige bosveld van Marloth Park, wat grens aan die Krugerwildtuin. Hierdie huis bied die perfekte toevlugsoord vir gaste wat die rus van die bos in luuksheid soek.
Die vakansiehuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die ander twee slaapkamers in die solder elk 2 enkelbeddens het. Linne en handdoeke word voorsien. Die eerste badkamer is en suite, met 'n bad en stort, en die tweede badkamer het slegs 'n stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser, ketel, broodrooster, sowel as breekware, eetgerei en 'n waterfilter. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar, en die kombuistoonbank dien ook as 'n ontbythoekie. Die hele huis het lugversorging. Die leefarea sluit 'n sitkamerstel en 'n slim-TV vir stromingsdienste in. Gratis vesel-Wi-Fi word voorsien.
Die voordeur maak oop na 'n ruim oordekte patio met piekniektafels. Die aangrensende lapa beskik oor 'n braai-area. Daar is ook 'n plonspoel en 'n vuurput. Parkering is by die huis beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Carmen Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3746 Erdvark street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Erdvark Escape - Bush Retreat het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3746 Erdvark street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang