Successfully reported

Escape To Nature

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
The Cottage
Selfsorg.
The Bush Bunker
Selfsorg.
Kampeerarea
Kampeerbasis en gaste moet hulle eie kampeertoerusting saambring.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Ys en brandhout is teen 'n addisionele koste beskikbaar en sal van die breekskadedeposito afgetrek word.

Geen oormatige geraas of harde musiek word op die perseel toegelaat nie.

Geen rommelstrooiing nie, asseblief. Die breekskadedeposito sal nie terugbetaal word indien enige papiere, sigaretstompies, bottels, ens. op die eiendom gevind word nie.

Maak asseblief vensterhandvatsels vas wanneer vensters oop is.

Moenie deure of vensters oop los wanneer u weg van die verblyf is nie, aangesien ape kan inkom en kos of persoonlike besittings steel.

Moenie enige diere voer nie.

Rook is nie toegelaat in of naby die verblyf nie. Gooi asseblief sigaretstompies in die voorsiene asbakke weg – moenie dit op die grond of in die braai gooi nie.

Geen eet of drink word in die slaapkamers of op die rusbanke toegelaat nie.

Slaap op die rusbanke is nie toegelaat nie.

Beddengoed kan op die dag van vertrek opgevou word.

Geen dagbesoekers word toegelaat nie.

Die braai-area by die kampterrein is slegs vir kampeerders.

Geen glasbottels word by die swembad toegelaat nie, en rook is verbode in die gemeenskaplike sitkamer.

Moet asseblief geen kos in die kombuiswasbak weggooi nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elandsriver Road, Elands River, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a882817048ac8faf1b645ae835d08973461737af465a4cd2f1f7c585c8e88101d95d1884738207a1975395884585f515fcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Elandsriver Road Elands River 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.824626528225 25.231036797071
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang