Esperanza Countryside Accommodation
Beskrywing
Esperanza Countryside Cottage bevat 2 dubbelbeddens. Die huis het 'n badkamer met storte, 'n toilet en 'n wasbak. Die volledig toegeruste vakansiehuis is ruim genoeg vir 4 gaste. Ander geriewe sluit in 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskassie, mikrogolfoond en eetgerei. Buitesitplek en braai-area is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Hierdie verblyf maak van sonkrag gebruik sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Esperanza Countryside Accommodation bestaan uit 3 groot slaapkamers en 'n groot leefarea waar gaste op enkelbeddens of dubbelbeddens kan slaap. Die leefarea is ruim en het ook 2 enkelbeddens. Die huis het 3 badkamers met storte, toilette en wasbakke. Die ten volle toegeruste vakansiehuis is ruim genoeg vir 12 gaste en is ideaal vir groot gesinne of klein groepies. Ander geriewe sluit 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea in. Binne is daar 'n groot braai en 'n pool-tafel, en buite is daar 'n pragtige groot grasperk en groot boma met 'n braai-area. Die swembad aan die noordekant en die plaasdam aan die suidekant is ideaal vir afkoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Hierdie verblyf maak van sonkrag gebruik sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Esperanza Farm, Geelhoutboom, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang