Successfully reported
+239

The W-Collection Esplanade Hermanus

Hotel
  • Kapasiteit: 99 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 63 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 195 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die W-Collection Esplanade Hermanus is langs die gesogte Marine Drive in Hermanus geleë en bied gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand.

Verblyf word aangebied in 3 woonstelle wat elk gemaklik 2 gaste kan akkommodeer. Elke woonstel bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en het en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke woonstel het 'n oopplan-kombuis wat goed toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea in elke woonstel het 'n TV en gemaklike rusbanke wat oopmaak na 'n balkon met buitesitplek.

Wi-Fi-toegang en veilige onderdakparkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Elke woonstel het 'n kragomsetter en noodligte wat spesifiek ontwerp is om deurlopende werking van die TV en Wi-Fi te verseker. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad binne die kompleks.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gerhardt Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 63 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 195
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 195
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 195
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 99 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 63 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc92ff1f62d6ed07bcce9b761af723258086a2134265eb2437d8bff6418dfba0dae4d295d6129be42229155457426abebd649?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 195 per nag, vir 2 mense 63 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.42166859873 19.242164638623
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang