Successfully reported
+16

Essie's Guestroom

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 123 Pellissier Drive, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Essie's Guestroom is 'n knus eenheid in Bloemfontein wat verblyf bied vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek.

Hierdie gastekamer is in die gasheer se huis geleë en kan tot 2 gaste akkommodeer. Die ruim oopplan-kamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die badkamer word van die res van die kamer geskei deur 'n verdeler vir ekstra privaatheid.

Die kamer is ook toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n TV met stromingsdienste en WiFi.

Veilige parkeerplek agter 'n geslote hek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eenheid is naby verskeie geriewe soos winkels, restaurante, hospitale en doendinge en het maklike toegang tot die N1.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Wayne D
5.0
Good value for passing travellers. Stay was fine. Strictly passing through. The landlady was extremely friendly and helpful. A sitting ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Sias J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, gerieflik, veilig en vriendelike eienaar. Die verblyf was fantasties.
Jul 2025
Nico E
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik met drinkgoed. Maklik om daar uit te kom, baie vriendelik en behulpsaam. Tot vir ons wegneem ete bestel! Ek sal hierdie oornag huis sterk aa...
Sien meer
Apr 2025
Dirk L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende oornag verblyf. Lekker gebly by Essie's.
Mrt 2024
Lorinda W
Saam met lewensmaat
5.0
Het heerlik geslaap in 'n pragtige, skoon en netjiese gastekamer. Hartlik ontvang en het heerlik gebly. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om alles g...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Esmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 123 Pellissier Drive, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Essie's Guestroom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 123 Pellissier Drive, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA328b74092239fdd363dced48a9d796639c808441a77cef1a78cb2002e2a7a317a89efc93b29351b40f48ff3dd8742efb9b90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 123 Pellissier Drive Pellissier 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.152565409793 26.165969919309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang