Essie's Guestroom
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 123 Pellissier Drive, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Essie's Guestroom is 'n knus eenheid in Bloemfontein wat verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers wat na 'n gerieflike oornagplek op soek is, bied.
Hierdie gastekamer is in die gasheer se huis en het slaapplek vir 2 gaste. Die ruim oopplan-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die badkamer word van die res van die kamer geskei deur 'n verdeler vir ekstra privaatheid.
Die kamer het ook 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n TV met stroomdienste en WiFi.
Veilige parkeerplek agter 'n geslote hek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eenheid is naby verskeie geriewe soos winkels, restaurante, hospitale, doendinge en bied maklike toegang tot die N1.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Esmari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 123 Pellissier Drive, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Essie's Guestroom het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 123 Pellissier Drive, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang