Successfully reported
+19

Estoril 30

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Beach Boulevard East, Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Estoril 30 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel naby Diaz-strand in Mosselbaai. Dit bied lieflike uitsigte oor die see, Seal Island en op die omliggende berge.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV met vesel-WiFi. Dit lei na 'n balkon met gasbraaigeriewe en 'n see-uitsig. Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is in die kelder beskikbaar.

Die kompleks naby 'n verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite soos watergebaseerde sport by die strand en die verkenning van nabygeleë geriewe. Gaste kan hulself in die dinamiese kusleefstyl verdiep.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1 Beach Boulevard East, Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Beach Boulevard East, Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA137898af84412b702785871da77f8018ed492aa386685cb579ea9a84561709e292362b2d49a4805f43b37003c0547cc673da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 1 Beach Boulevard East Voor Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.160955126304 22.109107766082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang