Successfully reported

Estuary Breeze

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Leandre K
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Onvergeetlike ervaring met pragtige natuur tonele elke dag. Dit was 'n wonderlike ervaring om by Estuary Breeze te bly. Baie goed toegerus, netjies en skoon. Ons het veral geniet om op die stoep te sit en die natuur te aanskou. Ons het pragtige herinneringe gemaak en sal dit definitief aanbeveel. Ons waardeer die behulpsaamheid en vriendelikheid waarmee ons ontvang is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Estuary Breeze
Baie dankie Leandre!

Amanda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Everything we could wish for and more. Too short, it was great. We loved everything. Can't wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Perfect for a family stay. Lovely house on the water's edge. Safe and a beautiful setting. We had both the cottage and the main house, and this made it super convenient and had all the kids stay in the cottage with easy access to the main house. What a pleasure. My mind was so at ease.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Estuary Breeze
Thank you for the lovely review!

Marleen H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer daar tuisgaan. Ons het baie lekker gebly en die huis en cottage het aan al die behoeftes van ons groep voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Estuary Breeze
Thank you for the review!

Andre V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Neat and awesome location. Fantastic location. Very quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

James G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Leker. Baie lekker, mooi, veilige area reg op die waters.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Heerlike familiekuier. Ons het 'n wonderlike familiekuier gehad. Die huis is ruim en ten volle toegerus. Die omgewing is veilig en die kinders het dit terdeë geniet. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Estuary Breeze
Dankie Ruan!

Leturshia D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Awesome. Lovely home, great stay, lovely view of the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Estuary Breeze
Thank you so much for your lovely review, Leturshia!

Chanel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Seevakansiegevoel. Baie lekker. Ruim huis, goed ingerig. Families wat langer wil bly, sal wasmasjien en vrieskas geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Estuary Breeze
Baie dankie!

Samir M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Lovely stay. Nice and quiet. Friendly staff. Friendly people around. River just outside the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Estuary Breeze
Thank you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Charles Te Water Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXKkBYwXLXa9hOV46C1A2sTwTMu8No96uljiAjxcIhbifLLZIyM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 38 Charles Te Water Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.0186115407 22.777592130619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang