Etosha Safari Camping2Go
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C38, 10km south of Anderson Gate of Etosha National Park, Etosha, Kunene
- Vanaf R1 970 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Etosha Safari Camping2Go is 10 km suid van Etosha Nasionale Park se Anderson-hek geleë, en is ideaal vir onafhanklike en lighartige reisigers wat dit geniet om naby die natuur te wees.
Verblyf word gebied in 8 selfsorgtente, toegerus met 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke tent het 'n ruim stoep met 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, wasbak, nodige kookgerei en eetgerei. Vir daardie gesellige aande is daar 'n braai en vuurmaakplek voor elke tent.
Gaste kan 'n aand van lewendige musiek by die Oshebeena Bar naby Etosha Safari Camp ervaar of smul aan 'n heerlike ete by Okambashu Restaurant. Geniet 'n avontuurlike safari in Etosha Nasionale Park, of spandeer die dag om die swembad by die hooflodge op daardie warm somersdae.
Daar is 'n wasgoeddiens by die hooflodge, en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gondwana
Collection ...
Eiendomme 44
Resensies 157
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- C38, 10km south of Anderson Gate of Etosha National Park, Etosha, Kunene
- Gaste dink Etosha Safari Camping2Go het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C38, 10km south of Anderson Gate of Etosha National Park, Etosha, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang