Etosha Safari Camping2Go
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C38, 10km south of Anderson Gate of Etosha National Park, Etosha, Kunene
- Vanaf R1 970 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Etosha Safari Camping2Go is 10 km suid van Etosha Nasionale Park se Anderson-hek en is ideaal vir onafhanklike, gedugte reisigers wat die natuur geniet.
Verblyf word aangebied in 8 selfsorgtente wat met 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort toegerus is. Elke tent het 'n ruim stoep met 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, opwasbak, die nodige kookware en eetgerei. Voor elke tent is 'n vuurput en braairooster.
Gaste kan 'n aand met musiek by die Oshebeena Bar naby Etosha Safari Kamp geniet of 'n heerlike maaltyd by Okambashu Restaurant geniet. Geniet 'n avontuur-safari in Etosha Nasionale Park of bring die dag by die swembad by die hooflodge deur.
Daar is 'n wasgoeddiens by die hooflodge en gaste het veilige parkeerplek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gondwana
Collection ...
Eiendomme 44
Resensies 157
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- C38, 10km south of Anderson Gate of Etosha National Park, Etosha, Kunene
- Gaste dink Etosha Safari Camping2Go het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C38, 10km south of Anderson Gate of Etosha National Park, Etosha, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang