Successfully reported

Etosha Village Camping

Kampeer/karavaan
Individuele Kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 4 individuele kampeerterreine wat in die skouspelagtige groen en goud Mopaniwoude rondom Etosha Nasionale Park geleë is en elk privaat ablusiegeriewe, kragpunte, lopende water, ligte en braaigeriewe het.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kampeerterrein vir groepe
Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die 2 ruim kampeerterreine is ideaal vir groter groepe en het slaapplek vir maksimum 25 tot 30 tente. Hierdie kampeerplekke het kragpunte, lopende water, ligte, braaigeriewe en aparte vrouens- en mansbadkamergeriewe wat elk toilette, wasbakke en storte het.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C38 - Andersson Gate, Southern Etosha, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARHOiHWWVmnQHrftqzrUbjbJL9dQ4VA08Xy4ZPMYo0pvRUJJavM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 C38 - Andersson Gate Southern Etosha Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -19.352145722273 15.929910934441
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang