Euforia Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 De Villiers Street, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Euforia Guesthouse is in Middelburg, Mpumalanga, geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die hospitaal en groot toegangsweë geleë.
Die verblyf beskik oor 7 dubbelkamers met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die 2-enkelbedkamers het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Dit spog ook met 'n kaggel vir die kouer winteraande.
Gaste kan gratis WiFi tydens hul verblyf geniet, ideaal vir sakereisigers.
Gaste kry ook veilige, onderdakparkeerplek op die perseel. Daar is ook 'n lieflike onthaalarea wat 'n funksie soos 'n kombuistee of babastort kan aanbied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 24 De Villiers Street, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink Euforia Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 De Villiers Street, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang