Euforia Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 De Villiers Street, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Euforia Guesthouse is in Middelburg, Mpumalanga en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby winkels, restaurante, die hospitaal en verskeie toegangsweë.
Verblyf is beskikbaar in 9 standaardkamers wat elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens het. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eksklusiewe suite het 'n koninggrootte-hemelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dit het ook 'n kaggel.
Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi tydens hul verblyf en dit is die ideale verblyf vir sakereisigers.
Daar is ook veilige onderdakparkeerplek op die perseel en 'n lieflike ontvangsarea wat as 'n onthaalarea vir 'n kombuistee of ooievaarstee kan dien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 24 De Villiers Street, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink Euforia Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 De Villiers Street, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang