Evening Star Guest Units
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Van Der Linde Avenue, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
Vanaf
R690R621 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Evening Star Guest Units is in die suide van Bloemfontein geleë, maar steeds binne 5 minute van die stad, stadions en skougronde af. Die gastehuis is naby Curielaan reg langs die hoofpad geleë wat vanaf die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad kom. Geskik vir lang of kort verblyf.
Verblyf bestaan uit 5 eenhede wat geskik is om tot 15 gaste te akkommodeer. Alle eenhede is selfsorg en bied gemaklike beddens, en suite-badkamers met 'n bad en stort of net stort, 'n kombuisie, beddegoed, linne en 'n TV met Netflix en Showmax.
Geriewe op die perseel sluit braai-areas, troeteldiere volgens afspraak en veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke en elektriese heining in. Hierdie akkommodasie is toegerus met 'n sonkragstelsel en daarom ervaar dit nie beurtkrag nie.
Evening Star Guest Units is naby groot winkelsentrums en mediese sentrums, asook groot sportstadions.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 156
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 42 Van Der Linde Avenue, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Evening Star Guest Units het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Van Der Linde Avenue, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang