Successfully reported

Evening Star Guest Units

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 156 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Renè E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons is mal oor die ruimte. 'n Baie gerieflike woonstel. Gaan altyd terug soontoe. Weereens fantasties gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bulelwa C
1 nag
5.0
Sep 2025

Excellent service with a wonderful stay. It was not difficult to find the place since I was travelling from KZN to Bloem for the first time. The room is absolutely neat, and the premises are very safe with its surrounding areas. Had a great time with my daughter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Hoërskool sport. Baie lekker gebly! Vriendelikste mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik en netjies. Baie skoon en netjies en kombuis volledig toegerus. Ons is baie vriendelik ontvang en het tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon V
1 nag
5.0
Aug 2025

Lekker plek. Baie lekker gebly. Sal enige tyd weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Perfect. Everything was perfect. Will definitely make use of them in the future and will also recommend to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gerieflik en skoon. Vriendelike ontvangs. Voel dadelik tuis. Woonstel is baie goed toegerus en het alles wat 'n mens kan nodig kry. Baie netjies en skoon. Dekor is smaakvol. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Mooi, ruim, veilig, alles wat jy nodig het na 'n lang pad! Eers 21h30 daar aangekom en ingewag deur iemand wat ons na ons verskillende eenhede neem, smaakvol ingerig, ruim, met heerlike elektriese komberse!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Convenience and pleasant. It was an overnight stay en route from Cape Town to Durban. It was neat and tidy and served its purpose. Located very close to fast food restaurants, which was ideal especially when arriving late in the evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veroeska S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Rustige en lekker warm. Was 'n goeie oornag slaap opsie met baie goeie kliëntediens en behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 156

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Van Der Linde Avenue, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52e9d4849be8686ca63f077633d769d013270e666a6ced14f6455f663c1b85eff4cd92a000b920192a5ceea2f845cf8b3e72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 156 5 1 5 42 Van Der Linde Avenue Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.14603 26.18751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang