Successfully reported
+118

Evening Star Guest Units

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Van Der Linde Avenue, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R690 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Evening Star Guest Units is in die suide van Bloemfontein geleë, maar is steeds net 5 minute se ry van die stad, stadions en skougronde af. Die gastehuis is naby Curie-laan reg langs die hoofpad wat vanaf die N1 lei tussen Johannesburg en Kaapstad. Dit is ideaal vir oornag- of langtermynverblyf.

Verblyf bestaan uit 5 eenhede wat 15 gaste kan akkommodeer. Al die eenhede is selfsorg en bied gemaklike beddens, en suite-badkamers met 'n bad en stort, of net 'n stort, 'n kombuisie, beddegoed, linne en 'n TV met Netflix en Showmax.

Geriewe op die perseel sluit braai-areas, troeteldiere indien dit vooraf gereël word, en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek en elektriese heining. Hierdie verblyf is met 'n sonkragstelsel toegerus en ervaar dus nie beurtkrag nie.

Evening Star is naby groot winkelsentrums en mediese sentrums, sowel as groot sportstadions.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 156 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Renè E
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is mal oor die ruimte. 'n Baie gerieflike woonstel. Gaan altyd terug soontoe. Weereens fantasties gebly!
Sep 2025
Bulelwa C
5.0
Excellent service with a wonderful stay. It was not difficult to find the place since I was travelling from KZN to Bloem for the first ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Elizma V
Gesin met tieners
5.0
Hoërskool sport. Baie lekker gebly! Vriendelikste mense!
Sep 2025
Eloise F
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en netjies. Baie skoon en netjies en kombuis volledig toegerus. Ons is baie vriendelik ontvang en het tuis gevoel.
Aug 2025
Brandon V
5.0
Lekker plek. Baie lekker gebly. Sal enige tyd weer daar gaan oornag.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 156

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 42 Van Der Linde Avenue, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Evening Star Guest Units het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Van Der Linde Avenue, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52e9d4849be8686ca63f077633d769d013270e666a6ced14f6455f663c1b85eff4cd92a000b920192a5ceea2f845cf8b3e72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 156 5 1 5 42 Van Der Linde Avenue Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.14603 26.18751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang