Evening Star Guest Units
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Van Der Linde Avenue, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
Vanaf
R690R621 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Evening Star Guest Units is in die suide van Bloemfontein geleë, maar is steeds net 5 minute se ry van die stad, stadions en skougronde af. Die gastehuis is naby Curie-laan reg langs die hoofpad wat vanaf die N1 lei tussen Johannesburg en Kaapstad. Dit is ideaal vir oornag- of langtermynverblyf.
Verblyf bestaan uit 5 eenhede wat 15 gaste kan akkommodeer. Al die eenhede is selfsorg en bied gemaklike beddens, en suite-badkamers met 'n bad en stort, of net 'n stort, 'n kombuisie, beddegoed, linne en 'n TV met Netflix en Showmax.
Geriewe op die perseel sluit braai-areas, troeteldiere indien dit vooraf gereël word, en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek en elektriese heining. Hierdie verblyf is met 'n sonkragstelsel toegerus en ervaar dus nie beurtkrag nie.
Evening Star is naby groot winkelsentrums en mediese sentrums, sowel as groot sportstadions.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 156
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 42 Van Der Linde Avenue, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Evening Star Guest Units het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Van Der Linde Avenue, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang