Successfully reported

Evert-Rust

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Okt 2025 tot 5 Des 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Gaste moet hul eie swem- en badhanddoeke, toiletware, skottelgoedseep, vadoeke, swartsakke, toiletpapier en insekafweerder saambring.
- Kragmeter: Gaste moet self krageenhede aankoop.
- Let wel dat die eenheid in 'n woongebied is en dat geraas nie toegelaat word nie. Gaste moet die rustigheid en natuur in die omgewing respekteer.
- Rook is verbode in die huis.
- Troeteldiere word nie in Marlothpark toegelaat nie.
- Evert-Rust se eienaars neem geen verantwoordelikheid vir enige besering, dood, diefstal of skade aan gaste se persoonlike eiendom terwyl hulle van die geriewe gebruik maak nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R880
R 880 R 660
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R880
R 880 R 660
per nag (plek vir 7)
Vanaf R880
R 880 R 660
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2088 Olifant Drive, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b5fce98f26b9eb369fcd08f4eabe5e4fdf65ca7f87959c9125b5d70264cd6b7896197a477c4c226a2af5802ed47f4efef52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R660 per nag (plek vir 7) 27 5 1 5 2088 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.34943 31.77707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang