Successfully reported

Evert-Rust

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Geralene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Great experience. Absolutely brilliant. Pleasantly surprised with the size.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Die plek is een van daai plekke wat mens weer en weer sal gebruik. Die huis was mooi en goed uitgeput met alles wat mens nodig het in hom. Diere was ook gereeld by die huis en baie mak en gemaklik met ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauricke V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Awesome huis. Was baie lekker plek, het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Schalk D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mei 2025

Diere was baie mooi. Die huis is baie lekker, maar die ligging is oorkant die vullisterrein. As mense buite sit, moet jy die stank van die vullis verduur. Die uitsig is op die vullisterrein en ek sou voorstel dat daar 'n afskorting opgesit word rondom die braai area sodat mens nie die vullisterrein sien nie. Die huis is langs die hoofpad met baie verkeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Okt 2025

Dit sal volmaak wees as bogenoemde verbeter word. Ja, as die volgende verbeter: matrasse is gedateer van hoofslaapkamer, sitkamer se twee bankbeddens. Braai- en swemarea kan beter afgesper word. Mens braai en swem in die hoopad en ashoop wat nie vir mens gesê word nie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Percy N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Goeie waarde vir jou geld. Ek beveel Evert Rust aan. Die ligging is baie goed. Skoon en netjies. Alles wat jy kan benodig is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annette V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2024

Heelwat diere het die plek besoek. Verblyf geniet, alles beskikbaar wat nodig is. Verkeer buite is bietjie steurend; dit kan meer privaat wees van die pad af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leonie E
1 nag Saam met vriende
3.8
Jun 2024

Verskriklik aangenaam. Baie lekker - dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nantie E
Kort verblyf
2.0
Feb 2024

Was okay. The wildlife was nice. The only thing that was a huge problem was the load shedding as there is no backup system for electricity, and it made it difficult to sleep with the heat and mosquitoes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R880
R 880 R 660
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R880
R 880 R 660
per nag (plek vir 7)
Vanaf R880
R 880 R 660
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2088 Olifant Drive, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b5fce98f26b9eb369fcd08f4eabe5e4fdf65ca7f87959c9125b5d70264cd6b7896197a477c4c226a2af5802ed47f4efef52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R660 per nag (plek vir 7) 27 5 1 5 2088 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.34943 31.77707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang