Successfully reported
+29

Excelsior Guest Farm and Venue

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Excelsior Farm, Jakkalskloof Road, 13 km from Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Excelsior Farm bied rustige en stil selfsorgverblyf sowat 9 km buite Porterville. Porterville is gerieflik naby die N7 tussen Kaapstad en Namibië geleë, wat dit die ideale oornagbestemming maak. Excelsior is die perfekte wegbreek vir gesinne of groepe wat uit die stad se gejaag wil ontsnap.

Die glanskampkaravane het elk 'n buite-kombuis wat met 'n yskas, stoof en 'n ketel toegerus is en gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe met 'n stort en 'n toilet, asook braaigeriewe. Elke karavaan het die opsie om tente op die grasperk by te voeg.

Die plaas is afgesonder en bied vrede en privaatheid. Die ou opgaardam is opgeknap en dien as 'n swembad op daardie warm somersdae. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die Windmill Barn bied 'n rustieke en huislike venue vir spesiale geleenthede met groot vure, 'n unieke landelike karakter en hartlike gasvryheid. Die instansie kan sitplek bied aan 80 tot 160 afgevaardiges. Indien gaste hulle eie stoele en tafels reël, kan die hoeveelheid wat inpas moontlik verskil. Daar is kroeg-geriewe in die skuur.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lizce Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Excelsior Farm, Jakkalskloof Road, 13 km from Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Gaste dink Excelsior Guest Farm and Venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Excelsior Farm, Jakkalskloof Road, 13 km from Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e2a00c48e1099677338c743e4967b2ce6676e4f1dec460e9ec1e422fdf7d338932cc57bee72be51e5ead9d2b8bee4d5e534?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Excelsior Farm Jakkalskloof Road 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.024317016276 18.898447751999
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang