Successfully reported

Excelsior Guest Farm and Venue

2-Sleeper Airstream Glamping Caravan
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie knus karavaan het 'n koningingrootte-bed en 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas en 'n induksieplaat toegerus. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe. Die gaste in hierdie karavane gebruik ablusiegeriewe met storte.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Tuin
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Basiese kook-benodighede
Vrieskas
Yskas
Ketel
Kombuisie
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die breekskadedeposito van R1500 sal binne 7 dae terugbetaal word. Huisreëls en vrywaringsdokumente sal volg.
Geen swemhanddoeke word verskaf nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
4-Sleeper Airstream Glamping Caravan
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie knus karavaan het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en beskik oor 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas en 'n induksieplaat toegerus. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe. Die gaste in hierdie karavane gebruik ablusiegeriewe met storte.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Tuin
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Braai
Vrieskas
Yskas
Ketel
Kombuisie
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die breekskadedeposito van R1500 sal binne 7 dae terugbetaal word. Huisreëls en vrywaringsdokumente sal volg.
Geen swemhanddoeke word verskaf nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Excelsior Farm, Jakkalskloof Road, 13 km from Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e2a00c48e1099677338c743e4967b2ce6676e4f1dec460e9ec1e422fdf7d338932cc57bee72be51e5ead9d2b8bee4d5e534?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Excelsior Farm Jakkalskloof Road 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.024317016276 18.898447751999
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang