Successfully reported

Exclusive LuxVilla - Clifton

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R2,500.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-cateirng basis.
Huisreëls

Die Woonstel mag slegs vir residensiële akkommodasie gebruik word.
Die Woonstel sal op gaste of besoekers se eie risiko gebruik word.
Geen partytjies, geleenthede of funksies word in die Woonstel toegelaat nie.
Indien die Woonstel voor u aankoms onbeskikbaar raak as gevolg van 'n onvoorsiene omstandigheid, sal ons die Woonstel met 'n ander soortgelyke Woonstel vervang of u 'n volle terugbetaling gee indien ons dit nie kan doen nie.
Rook (hetsy tabak, dagga, hookah, pyp of vape) word nie in die Woonstel of sy balkonne of enige plek binne die grense van die Woonstelblok toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kinders jonger as 13 jaar word nie toegelaat nie.
Bykomende huisreëls kan met u aankoms verskaf word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 101 680
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 101 680
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 101 680
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Albatross Alley, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdccc6727ae872a49a925a533ac9d3e1f6adcfbf5dabcc17e1fd8107bd0fe76336ce2d9a9a7a4a82ed89b1af9def571a3ab0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R101 680 per nag, vir 10 mense Albatross Alley Cape Town 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -33.936851725263 18.377788737416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang