Successfully reported

Executive Apartment

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Nokukhanya Melody K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Fantastic. It was lovely, the place was clean and quiet, and the security guards were very friendly and polite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

I really enjoyed my stay, the location is central, I didn't have any trouble at all. Amazing! I will definitely do it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Wonderlik. Elke oomblik geniet en Sharon is die vriendelikste mens. Ons kom weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Sentraal, veilig, en netjies. Die woonstel voorsien aan alle behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Executive Apartment
Hello Sylvia, Thank you ever so much for your wonderful review, it is greatly appreciated. Please be in touch should we be able to assist you with any future accommodation you may require. Warm regards, Sharon

Anandi M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2022

Baie lekker gebly baie veilig en rustig. Baie veilige plek met 'n lekker swembad vir kinders sowel vir kleintjies en 'n lekker speelparkie. Baie stil en rustige plek wat naby alles is. Sal defenitief daar bly, maar dit is bietjie duur vir die gewone salaristreker as ek langer in die Kaap moes gebly het sou ek definitief nie daar gebly het nie omdat dit te duur is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tina S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Pragtige plek, met alles wat nodig is. Baie netjiese en mooi plekkie om te bly. Ons sal dit beslis weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Executive Apartment
Hi Tina, Thank you ever so much for your wonderful review, it is greatly appreciated. You were the perfect guest and made our job so easy. We look forward to welcoming you back, hopefully sometime in the near future. Warm regards, Sharon

Mariska V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2019

Die verblyf was ongelooflik. Verblyf was luuks en ons het tuis gevoel van dag 1 af. Dit was sentraal en by Canal Walk. Alles was net perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magrieta B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2018

Bravo! Silvertree: ons nuwe gunsteling verblyf in die Kaap! Pragtige dekor, luukse verblyf, skoon, goed toegrus, vriendelike ontvangs (Colin en Sharon) - sterk aan te bevele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 215 Silvertree, Ashton Park, Studio Lane, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA132a7e753562b795bc2188108a2860918f689f3b985bbc86e7a38fb281835f4af1e304ed2cc28d60218b2023f0b4e95422be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 215 Silvertree, Ashton Park Studio Lane, Century City 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8831518 18.5170848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang