Executive Apartment
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders 0 - 3 jaar betaal 100% van die deeltarief.
- Kinders 4 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Ekstra fooie:
- Skoonmaakdienste is op versoek teen 'n addisionele R350 per dag beskikbaar. Laat ons asb. ten minste 24 uur vooraf weet.
- 'n Persoonlike wasgoeddiens is ook op versoek teen ekstra koste beskikbaar met 'n vooraf kennisgewing van ten minste 24 uur.
- Indien gaste laat wil in- of uitklok, kan dit gereël word, afhangend van beskikbaarheid.
- Rook is streng verbode in die woonstel en word slegs op die eenheid se balkon toegelaat.
- Neem kennis: Om toegang tot die woonstel te verkry, moet gaste met aankoms 'n ID/bestuurslisensie/paspoort saam met die kredietkaart wat vir die bespreking gebruik is, toon. Die kredietkaarthouer se besonderhede moet ooreenstem met die besonderhede op die kredietkaart.
- Die agent/e behou die reg voor om stappe te neem indien geldige bewys nie getoon word nie. Dit sluit onder andere in dat gaste toegang tot die woonstel geweier mag word.
- Let daarop dat gaste die Paybridge-strokie ter bevestiging van die bespreking met aankoms moet toon.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 215 Silvertree, Ashton Park, Studio Lane, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang