Faan's Sapphire
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Sapphire 1
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Sapphire 2
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Sapphire 3
- Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave and a kettle.
Huisreëls
Rook is streng verbode binne die eenheid. Gebruik asseblief aangewese buite-areas en gooi sigaretstompies verantwoordelik weg.
Ongelukkig word troeteldiere nie op die perseel toegelaat nie.
Respekteer asseblief stil ure tussen 22:00 en 07:00 om 'n rustige omgewing vir alle gaste en bure te verseker.
Slegs geregistreerde gaste mag oornag bly. Besoekers is welkom gedurende die dag, maar moet die perseel teen 21:00 verlaat.
Hou asseblief die eenheid netjies en los dit in 'n skoon toestand met vertrek.
Rapporteer asseblief enige toevallige skade tydens u verblyf. Handdoeke, beddegoed en meubels is slegs vir gebruik in die eenheid. Enige skade of vermiste items sal dienooreenkomstig gehef word.
Sluit asseblief alle deure en vensters wanneer u die eenheid verlaat.
Skakel asseblief alle ligte, lugversorging en toestelle af wanneer u die eenheid verlaat.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Reginald De Villiers Street, Monument Heights, Kimbereley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang