Successfully reported

Faan's Sapphire

Gastehuis

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0
Mario T
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Sep 2025

Nie goed nie. Goed geleë, plek is baie netjies. Paar klein probleme wat ons ondervind het. Die stoele by die werksarea se pote was almal los en kon nie gebruik word nie, was gerapporteer en die volgende dag was dit reg. Die bord het 'n groot chip gehad. Groot gat in die badkamer se dak, was gerapporteer en niks gedoen nie. Die stort se water kon nie reg gereguleer word nie, of te warm en dan sit dit af na koud toe, dit was uitgesort op dag 2 van ons trip. WiFi was 'n konstante probleem wat gerapporteer was en die antwoord was dat vorige mense geen issue gehad het nie, alhoewel ek 'n screenshot gestuur het waar dit wys dat die konneksie onstabiel is, die laaste aand was dit heeltemal af gewees, en dit maak dit moeilik om werk te doen. Geen plek om sleutels te los toe ons vertrek nie en die eienaar het nooit laat weet waar om te los ten spyte van ons wat wou weet wat om te doen (slegte kommunikasie van die eienaar). Die res van die dinge was in plek gewees. Sal voorstel die gastehuis kyk na die dinge en regmaak.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Faan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Reginald De Villiers Street, Monument Heights, Kimbereley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ff1b65f764ab6bcd31891c380d728bc9dc67719364e6548aa8bfc19c9b6258b3e49e1b6489d9e39683e13b0693734eee9e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 37 Reginald De Villiers Street Monument Heights 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.76231 24.75901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang