Successfully reported

Fairhill Guest House and Nature Reserve

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die strand is 7 km van die verblyf af en gaste het ’n 4x4-voertuig nodig om dit te bereik.
Die huis word eenmaal op 'n naweek vir naweekverblyf tussen 09:30-15:00 skoongemaak. Skoonmaakdienste vir langer verblyf moet bespreek word. Die huis word nie op vakansiedae skoongemaak nie.
'n Breekskadedeposito word vereis vir besprekings van 4 nagte of meer.

Fairhill het ’n streng nie-rook beleid in die huis. Vure is ’n groot gevaar met die fynbos.
Troeteldiere is op versoek welkom.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairhill Farm 913, Off the R43, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkMmEyYzE4LWJlYjItNDgxOS05ODRmLWViM2Q1YjYxZWQzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 10) 10 5 1 5 Fairhill Farm 913 Off the R43 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.507069 19.419461
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang